Boeremusiek nico carstens klokkie


Nico carstens mp3.

Nico Carstens

Nicolaas Cornelius Carstens (1926–2016) was 'n Suid-Afrikaansetrekklavierspeler, komponis en boereorkesleier. Carstens het honderde komposisies die lig laat sien en is veral bekend vir sy instrumentale treffer, Zambezi.[2]

Lewensloop

[wysig | wysig bron]

Carstens is op 10 Februarie1926 in Kaapstad van Nederlandse ouers gebore. Hy kry sy eerste trekklavier op die ouderdom van 13 en wen sy eerste musiekkompetisie ses maande later. Hy komponeer sy eerste musiekstuk op die ouderdom van 17 en het daarna ongeveer 'n verdere 1200 komposisies geskryf.

Hy het as 19-jarige in die orkes van Hendrik Susan begin speel en in 1950 sy eie orkes gestig. In 1959 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n toekenning ontvang vir die verkoop van meer as 'n miljoen musiekopnames.[2]

Carstens sterf op 1 November2016 in Kaapstad op 90 jarige ouderdom.

Komposisies

[wysig | wysig bron]

Nico Carstens was die skrywer van verskeie treffers, soos "Zam Nico Carstens And His Orchestra - Boeremusiek - Discogs.